Wat gaan aan in Kerkstraat, Hermanus (oppad na die Beach Club toe)?

Ek was so geskok toe ek 2 weke gelede na my woonstel toe is in die Beach Club.

Dit lyk soos 'n rommel hoop. Het die vullisaflewering daarheen verskuif?

Dit is beslis 'n seer oog vir besoekers wat ons woonstel huur om daarheen te ry.

Wat gaan julle hieroor doen?